<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><aka>LB vyf een nege</aka>
<key>C</key>
<title>Wees stil en weet ek is die Heer</title>
<lyrics>[V1]
.C             C        G  Gsus C
 &quot;Wees stil en weet: Ek is die Heer.
.     Em        F       Dm      G
 Ek spreek, en wind en golwe bedaar,
.   C    F   C     G     C
 Ek sal ook jou getrou bewaar.

[V2]
. C             C       G  Gsus C
 &quot;Wees stil en weet: Ek is die Heer.
.   Em       F        Dm        G
 Ek ken jou pyn, jou donkerste nag.
.   C  F   C      G        C
 Ek is by jou, Ek gee jou krag.

[V3]
. C             C       G  Gsus  C
 &quot;Wees stil en weet: Ek is  die Heer.
.     Em      F        Dm        G
 Kom bring na My jou kommer en vrees.
.    C  F    C      G       C
 Ek sal vir jou 'n toevlug wees.

[V4]
.  C           C        G  Gsus   C
 &quot;Wees stil en weet: Ek is  die Heer.
.     Em      F       Dm        G
 Bly waak en bid; volhard in geloof.
.   C  F   C       G     C
 Ek is by jou soos Ek beloof.&quot;</lyrics>
<time_sig>6/8</time_sig>
<tempo>48</tempo>
</song>